302 Oyster Quays
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
302 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die derde vloer van Oyster Quays, 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en daar is piekniekplekke in die tuine.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eet en sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n konigningrootte-bed en 'n en suite-badkamer en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Altwee kamers het lugversorging.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n eetkamerstel met 4 stoele en daar is 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.
Die sitarea lei na 'n groot onderdakbalkon met buitemeubels en 'n lieflike uitsig oor die tuine, Oyster Box Hotel, en die see. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 61
Resensies 92
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal