302 The Quays
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Signal Road, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
302 The Quays is 'n stylvolle selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers in die gewilde Quays on Timeball-gebou in Point Waterfront, Durban, met slaapplek vir tot 6 gaste.
Slaapkamer 1 bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Slaapkamer 2 bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens. Slaapkamer 3 bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Badkamer 1 is ingerig met 'n bad en toilet, terwyl Badkamer 2 slegs 'n toilet het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die woonstel bied 'n ontspannende atmosfeer met stylvolle meubels en pragtige uitsigte oor die kanaal wat na uShaka Marine World lei. Skuifdeure maak oop na 'n groot balkon met 'n braai, wat 'n ideale ruimte bied vir vermaak of om die waterfront-uitsig te geniet. Bykomende geriewe sluit in 24-uur-sekuriteit en onbeperkte WiFi, wat die woonstel geskik maak vir beide ontspannings- en sakeverblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 31 Signal Road, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Signal Road, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang