Serengeti Golf and Wildlife Estate Akkommodasie by 303 @ Whistling Thorns | LekkeSlaap
+19

303 @ Whistling Thorns

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Lang Marula-singel, Whistling Thorns 303, Kemptonpark, 1642, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

303 @ Whistling Thorns is 'n moderne woonstel met slaapplek vir 4 in die veilige Serengeti Gholf- en Wildlandgoed in Kemptonpark.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad. Linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n induksie-stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n kombuis met wasmasjien-tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel en gaste kan ook in die sitkamer ontspan.

Die leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n gasbraai, en 2 onderdakparkeerareas is beskikbaar vir gebruik.

303 @ Whistling Thorns is binne 200 m van 'n restaurant, verhitte swembaddens en 'n speelarea vir kinders geleë. Die landgoed bied ook 'n gimnasium, 'n klubhuis en 'n gholfwinkel, en paadjies vir draf, stap of fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by 303 @ Whistling Thorns sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lang Marula-singel, Whistling Thorns 303, Kemptonpark, 1642, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Lang Marula-singel, Whistling Thorns 303, Kemptonpark, 1642, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaIyB8gaVzBfrGFfw7K0tqxKJ2S2dujjD3zfwRJYzRtE4PfvF8w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) Off Marula Crescent Whistling Thorns 303 1642 Gauteng 086 999 0018 12:00-17:00 12:00 -26.045597910127 28.288080272092
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za