303 Beach Road Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 303 Beach Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 216 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
303 Beach Road Studio is 'n knus selfsorg-ateljee in Kaapstad met slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n see-toevlugsoord.
Die oopplan-ateljee is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV.
Die ateljee is in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer in Seepunt geleë en is 'n ideale oornagplek naby die see.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 303 Beach Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink 303 Beach Road Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 303 Beach Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang