6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
304 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die derde verdieping in die kusdorp Ballito.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die oorblywende slaapkamers het twee enkelbeddens, terwyl die tweede badkamer 'n wasbak, toilet, bad en stort het. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers en die sitkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier, Nespresso-masjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis bevat ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die leefarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, ideaal vir gesinsmaaltye om saam te geniet, en gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n balkon met uitsigte oor die see.
Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang en veilige parkering. Gaste geniet ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 100
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 304 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
96B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang