304 Lighthouse Tower
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 14, Lighthouse Mall, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
304 Lighthouse Tower is 'n moderne selforgwoonstel op die derde verdieping van die Lighthouse Mall-kompleks in die hartjie van Umhlanga Rocks. Daar is 'n rits restaurante, alfresco-eetplekke en inkopiewinkels om die draai. Die gewilde Umhlanga-strand en -promenade is 200 m van die woonstel af.
Die woonstel het slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 ekstra lang dubbelbeddens wat met gehalte-linne oorgetrek is. Daar is 'n groot en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die slaapkamer. Die slaapkamer lei ook na die stoep waar gaste 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie kan geniet, terwyl hulle die see-uitsig bewonder.
Die woonstel het lugversorging wat verhit en verkoel. Gratis onbeperkte WiFi word voorsien. Die moderne kombuis het graniettoonbanke, is pragtig ingerig en ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n moderne eetarea naby die kombuis. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n skuifdeur met 'n uitsig oor die see. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 61
Resensies 91
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Chartwell-rylaan 14, Lighthouse Mall, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 304 Lighthouse Tower het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 14, Lighthouse Mall, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom