+25
Selfsorg in Table View

304 The Waves

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Coral Road, Bloubergrant, Cape Town, 7433, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

304 The Waves is 'n stylvolle en moderne woonstel wat op die derde verdieping van 'n veilige kompleks in Blouberg geleë is.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen van die 2 badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis, onbeperkte vesel-internet is beskikbaar.

Die skuifdeure van die sitarea en die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met buitesitplek, 'n gasbraai en 'n pragtige uitsig op Tafelberg in die verte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike wassery.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Coral Road, Bloubergrant, Cape Town, 7433, Wes-Kaap
  • Gaste dink 304 The Waves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Coral Road, Bloubergrant, Cape Town, 7433, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5abead6e31caec670d3c9203f9e83e42bf889a08e05e0332562b7b7a668fda1849e35f8855ad1851a8d2a385c8ee3fabae6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Coral Road Bloubergrant 7433 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.817542656467 18.474991321564

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang