304@Three43onB in the Heart of Sea Point
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 343 Main Rd, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
304@Three43onB bied stylvolle en gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Seepunt, een van Kaapstad se mees lewendige kusvoorstede. Hierdie moderne woonstel is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers wat op soek is na 'n gerieflike en ontspannende verblyf.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die woonstel het ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n gemaklike sitkamer met 'n slim-TV wat stromingsdienste bied, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braaiplekke op die dak, terwyl kafees, winkels en die Seepunt-promenade net 'n kort entjie weg is. Met sy moderne interieurs en uitstekende ligging naby Tafelberg, die V&A Waterfront en die Atlantiese kus, bied 304@Three43onB die perfekte basis vir beide sake en ontspanning.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 343 Main Rd, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
343 Main Rd, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang