Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

305 Hawaan View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

305 Hawaan View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met lugversorging wat in 'n strandfront-kompleks in Umhlanga geleë is. Die kompleks is stapafstand vanaf die strand.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en die sitarea het 'n TV en lei na 'n balkon. Gaste het toegang tot gratis WiFi en privaat parkeerplek.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike buiteswembad en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 305 Hawaan View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 305 Hawaan View
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 33

Resensies 98

Jaar gelys 2

Ligging

  • Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 305 Hawaan View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24f25bf7a20bd626958d4b20093c13997d637ce42afed83b885798e65305fc277c00191a4e3c48ab56dfbacb444376318507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 86 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714638 31.091942
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem