Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

307 Bermudas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Bermudas 307, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

307 Bermudas bied selfsorgverblyf in die veilige Bermudas-kompleks in Umhlanga Rocks. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en die bekende promenade.

Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer front na die see en het 'n koningingrootte-bed en skuifdeure wat na die stoep lei. Die kamer het ook 'n platskerm-TV. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en bad en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met die volledige DStv-pakket sowel as 'n DVD-speler. Gratis WiFi-toegang word voorsien.

Die sitarea lei na die stoep met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Gaste kan op die stoep braai waar daar 'n stoeptafel met 6 stoele en 'n Weber-gasbraai is. Hier kan jy onder die sterre eet met 'n vleisie gaargemaak oor die kole en die klank van die see in jou ore.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Die kompleks het veilige, aangewese parkeerplek vir voertuie en 'n elektroniese hek.

Slaapplek

’n Bespreking by 307 Bermudas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 307 Bermudas
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 174

Jaar gelys 12

Ligging

  • Lagoon-rylaan 74, Bermudas 307, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 307 Bermudas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Bermudas 307, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e1737824b1c8e359ea032798c31c6d3b65dd68d7a2f8acef34a5b2fe52cad5bfee4038adfaeee7d51380f179d01083c144b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 74 Lagoon Drive 307 Bermudas 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.71706 31.0916576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem