LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 307 Point Bay | LekkeSlaap
+38

307 Point Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signalweg 5, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

307 Point Bay is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige woonstel in die Point Waterfront-area in Durban. Die gebou is slegs 10 minute se ry van die terminale en ander geriewe by die hawe af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort en bad.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi kan gereël word teen ekstra koste.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel, die kompleks het ’n swembad op die dak en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Durban het verskeie geriewe en besienswaardighede binne ’n 5 km-radius, soos uShaka Marine World, Marine Funworld, South Beach, Beachwood Mangroves Natuurreservaat en Durban Internasionale Konvensiesentrum, om net ’n paar te noem.

Slaapplek

’n Bespreking by 307 Point Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Signalweg 5, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signalweg 5, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f985c224ecd9e1e1e07753f6b19170a7373608ab90c50d92a8ecbe3d808ff85b6f4c0aaac35f12f47ddf6521e841c36c19a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 5 Signal Road 307 Point Bay 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.87176 31.05129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!