31 Oceans Edge

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Nellie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Dit was heerlik. Ja ons het. 1. Swembadpomp se creepy het nie gewerk nie en daar was grond op die bodem. 2. Geen braaitang en braaibak om die vleis in te sit nie. 3. Tydens aankoms was die Aircon mense besig en ons kon nie betyds ingaan nie. Hulle het dit reggemaak en die volgende dag het dit weer nie gewerk nie. 4. DSTV het nie gewerk nie. Marion was baie gaaf en het dit probeer uitsorteer, maar dit het nog steeds nie gewerk nie. 5. Op die fotos kan jy nie sien daar is 'n huis langs die huis nie en die mense wat langs ons was, het 2 nagte harde musiek gespeel. 1ste nag was tot 5 uur die oggend en die 2de nag het my man opgestaan en hulle 1 uur die nag gevra om die musiek af te sit, wat hulle dadelik gedoen het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwood Loop, 31 Oceans Edge, Zimbali Estate, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb148b2748eeabefd388944ec489da5b0b9c358ce08a15e10d7e23a762ad5571b7a08e763dc024d606ebf64646722d47061a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Leadwood Loop 31 Oceans Edge 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.565309373152 31.187909525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang