LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+229
Selfsorg in Bramley

31 On Forest

  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 31 Forest Road, Bramley, Johannesburg, 2018, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

31 On Forest bied kontemporêre en stylvolle selfsorgverblyf in Bramley, Johannesburg. Die eiendom is binne maklike bereik van Sandton, Rosebank, Melrose Arch, sowel as winkels, eetplekke en vermaaklikheidsopsies in die omliggende gebiede. Die sentrale ligging maak dit die ideale bestemming vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.

Gaste geniet toegang tot gratis WiFi, 'n boma met braaigeriewe en 'n gedeelde swembad met 'n waterval.

Ook op die perseel: 'n kroeg en 'n motorwas beskikbaar 24/7 – gee ons net kennis en ons sal dit gereed hê. Privaat lughawe- en Sandton-vervoer in ons Mercedes-Benz V-Klas kan gereël word – bespreek asseblief ten minste 24 uur vooruit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

2.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
2.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Maile Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 31 Forest Road, Bramley, Johannesburg, 2018, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Forest Road, Bramley, Johannesburg, 2018, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a4e7fa16380e07a7c78342a335b992ba20e70866191d8ef68b3de62d7b2378d41afc8798ea5b7b0a05cdbf8cc227aac4686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 3 5 1 3 31 Forest Road Bramley 2018 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.1262818 28.0755695