Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31-On-Partridge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir 31-On-Partridge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Vanessa K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K
Enkelreisiger

Excellent! Perfection! Look no further!

Your search for accommodation has ended! I cannot rate my stay at 31-On-Partridge highly enough! The accommodation was perfection; the unit is stylish, comfortable, incredibly spacious, and exceptionally clean, neat, and tidy. The host is so warm and friendly and has ensured that everything has been thought of and looked after - from the bottled water in the fridge, to the chocolate on the pillow. Parking is safe and secure and the host made such an effort to make sure that I had everything I needed (which I did!). If I could give ten stars, I would!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Thank you for your most kind review, Vanessa.
It was a pleasure to be your host and I hope to see you again.
Kind regards
Malcolm

31-On-Partridge
Zelda J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda J
Gesin met tieners

Netjies, skoon en baie rustig.

Baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Beste Zelda

Dankie vir jou resensie.

31-On-Partridge
Johan T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op pad Krugerwildtuin toe en dit was ideale plek om te oornag.

Die ontvangs was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Beste Johan Treurnicht.

Dankie vir jou vriendelike resensie en besoek aan ons. Ons hoop dat julle toer verder net so aangenaam was en dat ons julle gou weer sal sien.

Vriendelike groete
Malcolm
31-On-Partridge

31-On-Partridge
Albert B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B
Gesin met klein kinders

Baie gasvry. Super skoon en netjies.

Modern. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Beste Albert

Dankie vir jou vriendelike resensie.
Ons is bly julle het lekker gekuier en hoop om julle weer te sien

Vriendelike groete
Malcolm
31-On-Partridge

31-On-Partridge
Natasha K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and good value.

The owners and staff are very friendly and helpful. Accommodation is very neat and clean. Would definitely book there again and recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Thank you for your kind review, Natasha. It was lovely hosting you and the family. Hope to see you again.

31-On-Partridge
Willem K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Enkelreisiger

Bo verwagting en besonderds.

Malcom en sy vrou baie vriendelik en probeer gerus die Engelse ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Beste Willem, baie dankie vir jou vriendelike resensie, ons waardeer. Bly julle het die kuier en uitstappie geniet. Vriendelike groete. Malcolm

31-On-Partridge
Hanli J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli J

Baie gerieflike en skoon verblyf.

Ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Beste Hanli
Dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer.
Dit was lekker om julle hier te he en ek hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete
Malcolm
31-on-Partridge

31-On-Partridge
Werner D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse selfsorg kamers, netjies en skoon.

Lekker kuier area op die stoep by die swembad. Veilige onderdak parkeer area vir motors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Beste Werner

Dankie vir jou resensie Werner.
Bly julle het lekker gekuier.
Hoop ons sien julle weer.
Veilig ry.

Vriendelike groete
Malcolm
31-On-Partridge

31-On-Partridge
Tebogo K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo K
Gesin met klein kinders

Relaxed, accommodating, quiet and we were given our space.

We loved our stay. The room was regularly cleaned, we were given our own space and didn't feel in any way that we are staying in someone's yard. One morning there was a power failure in the area and Malcolm boiled water for us to bath without us even asking. The place felt secure, I didn't worry much about my kid's safety when I was knocking off late from work. The WiFi wasn't stable as the connection kept dropping and resorted to using my WiFi router. But other than that, the place is private and quiet which would suit a private person and awesome when working from home. I really enjoyed my stay with my kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Hi Tebogo,
Thank you for staying with us. We are glad you enjoyed your stay.
Apologies for the Wi-Fi glitch. Our service provider advised us that they are attending to a fault affecting fibre services in the area.
Hope to see you and the kids again.
Kind regards,
Malcolm

31-On-Partridge
Hannelie E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan 31-on-Partridge vir almal aanbeveel.

Ons selfsorgeenheid was toegerus met met alles wat jy mag nodig kry. Etes wat ons vooraf by hulle bespreek het, was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Beste Hannelie
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gekuier en hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
31-On-Partridge

31-On-Partridge
Alex M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M
Besigheidsreis

Vriendelik, skoon en netjies.

Malcolm was baie vriendelik en behulpsaam, plek is netjies en alles wat jy nodig het om verblyf gemaklik te maak. Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Hi Alex
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om jou gasheer te wees en ons sien uit na jou volgende keer.
Vriendelike groete
Malcolm
31-On-Partridge

31-On-Partridge
Grietjie G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie G

Uitstekende blyplek en baie netjies.

Ons het ons kuier baie geniet en Malcolm het ons baie welkom laat voel en gul ontvang. Die plek was bogemiddeld netjies en skoon en sal dit met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Hi Grietjie
Baie dankie vir jou gawe resensie. Dit was lekker om julle hier te hê en ons sien uit na die volgende keer.
Vriendelike groete
Malcolm
31-On-Partridge

31-On-Partridge
Basetsana R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basetsana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

It was a nice experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Hi Basetsana.
Thank you for your kind review.
It was great to be your host.
We hope to see you soon.
Kind regards
Malcolm

31-On-Partridge
Jane R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane R
Saam met vriende

The house is beautiful and area quiet. Mr Malcom was very welcoming and we really enjoyed our stay.

I would recommend 31-On-Partridge to anyone and we definitely going back there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Hi Jane
Thank you for your kind review.
It was great to be your host.
We hope to see you soon.
Kind regards
Malcolm

31-On-Partridge
Karabo N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo N
Enkelreisiger

Home away from home.

The place is very clean, beautiful and in a safe and wonderful location. It is equipped with everything you need e.g. pots, cutlery, iron. I definitely felt at home and the hosts are very friendly and caring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31-On-Partridge se terugvoer

Hi Karabo,
Thank you for your kind review.
It was great to be your host.
Good luck with your studies and we hope to see you soon.
Kind regards
Malcolm

31-On-Partridge
Vanaf R1 050
R1 050 R525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R1 050 R525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R1 050 R525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Partridge-straat 31, Horison Uitgang 1, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461c5c27751752513a5c08ecd26b7847a9e44720b33ddc58054d1969186239d85b9d552fb9e1e17c5081a6e6da094aaad6be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 31 Partridge Street Horison Ext 1 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.140968760753 27.884561699413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem