LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 31 Summer Place | LekkeSlaap
+19

31 Summer Place

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 31 Summer Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Stefan B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmosfeer. Het lekker gerus.

Lekkerste netjiese blyplek by die strand. Die woonstel is baie goed toegerus en ons sal definitief weer daar wil gaan vakansie hou. Die sekuriteit is baie goed met wagte wat deurnag patrolleer. Ons sal dit enige tyd hoogs aanbeveel.

31 Summer Place's terugvoer

Baie dankie Stefan. Ons is bly julle het die tydjie geniet en het lekker gerus. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

31 Summer Place
Marina G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby alles.

Skoon en netjies - alles wat jy nodig het.

31 Summer Place's terugvoer

Baie dankie Marina.

31 Summer Place
Chris C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie

Pragtige netjiese woonstel op die strand. As jy die deure oopmaak of op die stoep sit, klink dit of jy op die strand is. Baie goed geleë - Spar net om die hoek en Shelly Mall op die volgende hoek. Ons het elke oggend op die stoep gesit en kyk hoe vissersbootjies uitvaar. Rustige omgewing en baie veilig. Sekuriteit patroleer heel nag lank. Kan nie wag om weer daar te gaan bly nie.

31 Summer Place's terugvoer

Thank you for your lovely review. We are most grateful and are so glad you enjoyed your holiday. Hope to see you soon.

31 Summer Place
Casper B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie heerlike dae op die strand.

Dit is 'n pragtige en silwerskoon eenheid (twee slaapkamers en twee badkamers) met 'n heerlike stoep waar jy rustig kan kuier en oor die see kan staar. Die eenheid is baie mooi gemeubileer en goed toegerus. Miskien kan die eienaar kerse byvoeg vir loadshedding. Daar is 'n bad en 'n stort in die eenheid. Die stort se afvoerpyp was half verstop, maar dit kan maklik reggestel word. Verder was dit een van die aangenaamste tye wat ons nog aan die suidkus gehad het. Baie dankie daarvoor.

31 Summer Place's terugvoer

Baie dankie Casper. So bly julle het die wegbreek geniet en ons sien uit om julle weer te welkom. Ons neem kennis van jou opbouende kritiek en sal op jou voorstelle reageer. Baie dankie.

31 Summer Place
Bianca G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige plekkie met die mooiste uitsig oor die see. Alhoewel dit baie gereën het was dit steeds 'n wonderlike wegbreek.

31 Summer Place's terugvoer

So bly julle het die wegbreekie geniet!

31 Summer Place
Sandy D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing stay.

We had a very comfortable and relaxing stay. The apartment is very well equipped inside and outside. It met and exceeded our expectations. There was no need for anything. The personal touches gave it a homely and sincere character. Would definitely consider staying there when visiting the area again. Well done and thank you!

31 Summer Place's terugvoer

Thank you, Sandy. We’re so glad you enjoyed your stay and were comfortable. We appreciate you taking the time to send a review.

31 Summer Place
Greer B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Accommodation caters for all requirements.

31 Summer Place's terugvoer

Thank you for taking the time to comment on our apartment, Greer. We so appreciate it and are glad you were comfortable and enjoyed your stay, despite the inclement weather last week!

31 Summer Place
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4lUciWbiN0n87j0t2rjcq90zS7IlaE5gkJ30Eg7BMOPKJg1ieD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.806808249503 30.411449124411
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!