Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

314Dreamsandgreens

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Grace Golf Estate 314, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

314Dreamsandgreens is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla op die Vaal de Grace Golf Estate in die hartjie van Parys. Die villa is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende en het 'n pragtige swembad op die perseel.

Die dubbelverdiepingvilla bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wynkoelkas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat alle gaste maaltye saam kan nuttig. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is regdeur die villa beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie. Die stoep lei na 'n groot tuin met 'n sprankelende swembad.

Gaste het toegang tot die gholfbaan en klubhuis waar hulle 'n rondte gholf kan speel. Gaste kan ook daar eet, en daar is ook 'n rits ander geriewe vir gaste se gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by 314Dreamsandgreens sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 314Dreamsandgreens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Vaal de Grace Golf Estate 314, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 314Dreamsandgreens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Grace Golf Estate 314, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f039bece3b91029f60d5380e127504b6353681b95e91d636feaee70b29abf8e0070d8b33b78b70abf4b5c61411511098706?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 314 Vaal de Grace Golf Estate Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.926755525057 27.419853359883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem