Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

314Dreamsandgreens

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Willie N
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Kinders kon lekker op gras speel en ons kon lekker braai. Braai rook net bietjie. Ons het baie lekker gebly. Daar is net 'n paar goed om dit lekkerder te maak. Te min potte in die kombuis. Baie messe, maar hulle is baie stomp. 'n Snybord of 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlike verblyf. Die verblyf is baie mooi en netjies. Ons het dit baie geniet en kan dit beslis vir enige een aanbeveel! WiFi vang bietjie sleg op in boonste kamers. Verder geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Grace Golf Estate 314, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f039bece3b91029f60d5380e127504b6353681b95e91d636feaee70b29abf8e0070d8b33b78b70abf4b5c61411511098706?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 314 Vaal de Grace Golf Estate Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.926755525057 27.419853359883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang