LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+103

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sonica P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netjies, skoon en vars! Ilse is baie vriendelik en tegemoetkomend. Die eenheid was baie netjies en skoon met baie vriendelike personeel. Alles wat ons nodig gehad het, was in die eenheid beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Gerieflik. Veilig. Stil. Skoon. Perfekte oornagbestemming gewees. Stil en veilig, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Regtig 'n heerlike en gerieflike vakansie plekkie. Ons het baie lekker gebly. Net jammer dat ons een dag net die YouTube, Netflix pakket gehad het en ons tweede en laaste dag in doodse stilte moes sit sonder DStv of die YouTube pakket. Dit ten spyte kan ons eerlikwaar sê die plekkie is goed ingerig en uiters aanbeveelbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Lekker gebly en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Die kuier was heerlik. Ons het aangename verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

'n "Tuiste" om na terug te keer. Wat 'n wonderlike, gerieflike, ruim en skoon woonstel. Ons gasvrou het ons hartlik ontvang en ons het heerlik ontspan na 'n lang en moeisame grondpad. Sal vir seker weer van hierdie "tuiste" gebruikmaak. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Vakansie in Swakopmund. Gerieflike groot gesinswoonstel met 'n lekker braai area, alles is hier. Eienaar was gaaf en behulpsaam. Kinders het die grasperk baie geniet. Kort stappie strand toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elricka D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Inligting oor die blyplek en omgewing is per WhatsApp met ons aankoms gedeel. Heerlik gebly met alle noodsaaklike geriewe en meer. Skoon en netjies. Gasvryheid van eienaars was opvallend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Alles wat jy nodig het en meer. Fantastiese plek. Keurig netjies en stylvol. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Best value for money. Cleanliness, friendly staff. Excellent conditions. Excellent condition and loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Woker Street, Vineta, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODAxMDBhLThhYzMtNDhjNS05OTE1LWQyMmQ0Njc5NzExNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 168 5 1 5 32 Woker Street Vineta Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.661467032872 14.528632219574