Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word vir gaste wat van die selfsorg-eenhede gebruik maak.
Ontbyt sal bedien word by Benri B&B wat by Ocean Way 77 Gonubie geleë is.
Neem kennis dat die selfsorgwoonstelle elke derde dag van verblyf deur ons personeel gediens word, dit sluit Sondae en openbare vakansiedae uit.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms, en sal binne 7 werksdae terugbetaal word, indien daar geen breekskade tydens jou verblyf was nie.
Hierdie woonstel het wel linne, maar sou jy ekstra linne benodig sal ons dit elke vierde dag van jou verblyf teen 'n ekstra koste voorsien.
Kampbedjies en enkelmatrasse kan ook voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C / O White Barbet Street and Pearce Crescent, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang