33 on Vermont
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Vermont Street, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
33 on Vermont is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eerste verdieping van 'n gedeelde eiendom in Vermont in Hermanus.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n see-uitsig in die verte. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en sal lekker naby die strand, restaurante en geriefswinkels wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 33 Vermont Street, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Vermont Street, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang