33 The Bridge
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge, Eenheid 33, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 595 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
33 The Bridge is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die St. Lucia-riviermonding se oewer. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek stapafstand vanaf winkels en verskeie restaurante.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n handstort, en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en het 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die eetarea waar daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 is, en 'n sitarea wat gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met satellietkanale het.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-eetarea en 'n uitsig oor die welige grasperk. Die Bridge-kompleks bied 24-uur-sekuriteit, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n tennisbaan, 'n gemeenskaplike, omheinde swembad met sonstoele, en wasgoedgeriewe. Onderdakparkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 33 The Bridge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Hilton Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 46
Jaar gelys 7
Ligging
- McKenzie-straat 22, The Bridge, Eenheid 33, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 33 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge, Eenheid 33, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom