Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3330 Seekoei

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 24 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei-weg 3330, Marlothpark, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 R2 467 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

3330 Seekoei is 'n lieflike, ruim selfsorghuis oorkant die Krokodilrivier in Marlothpark.

Dié huis met lugversorging het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 en suite-slaapkamers op die onderste verdieping en 'n oopplan-solder met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamers het en suite-badkamers met onderskeidelik storte of 'n bad.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en TV-kamer met 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, volledige eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n sonkrag-lig in die leefarea en batteryliggies in die kamers. Hierdie ligte, die gasgeisers en stoof verlig die effek van beurtkrag.

Koedoes, vlakvarke, rooibokke, sebras en swartwildebeeste loop heeldag op die stoep rond. Die voëllewe in en om Marlothpark is besonders en begeleide voëlkyk-staptogte word regdeur die park aangebied.

Slaapplek

’n Bespreking by 3330 Seekoei sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir 3330 Seekoei
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 2

Ligging

  • Seekoei-weg 3330, Marlothpark, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 3330 Seekoei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 700
R3 700 R2 467
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 700
R3 700 R2 467
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei-weg 3330, Marlothpark, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f3c7796cf1f23745b2f1853c630c2c4b3df95ef41410926fbc2d1161ebb96b457ed22267603cade081fc1e7b7ebc0776cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R2 467 per nag, vir 8 mense 25 5 1 5 3330 Seekoei Road Marloth Park 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3385663 31.8124657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem