+17

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sandra J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lovely well appointed home in Marloth Park. We loved staying at Seekoei. It is a lovely property, very close to the river and a walkway just opposite the house to a good viewing spot. We enjoyed seeing the wildlife roaming around with wildebeest walking past and a little buck asleep in the undercover parking when we returned from dinner at one of the restaurants in Marloth Park. We highly recommend Seekoei and the communication could not have been better! The host was very responsive and helpful from the time we booked the property, and regularly checked in with us while we were staying there. Couldn't fault the service. Thanks for an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Amazing, relaxing. Excellent spot and a lovely setup; other than a short power outage due to service, everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Als was net perfek, baie lekker gebly. Yes, ons het baie lekker gebly, sal beslis weer daar boek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtig, gerieflik, netjies. 10/10! Baie gerieflik, netjies, pragtig en die beste blyplek in Marloth! Het regtig niks om oor te kla nie en dan nog ekstra voordeel is om so naby die rivier te wees. Hoor die rivier se water en dan die lekker staproete langs Krokodilrivier wat oorkant die pad is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Droom huis in die bos. Die plek is nie net mooi nie, dit is goed toegerus met alles wat mens kan nodig hê. Dit is loopafstand na die heining van die Kruger Wildtuin. Snags het ons seekoeie en hiëna's gehoor, maar altyd veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2026

Baie lekker huis met die beste adres. Teen die rivier! Dit was voorwaar baie lekker. So lekker dat ons sommer 'n ekstra aand gebly het. Die huis het alles wat jy benodig en nog meer. Die buite kuier area is die wenner! Vreeslik baie diere het die huis besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan G
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Seekoei. Die huis is netjies en baie gerieflik. Die ligging is ideaal vir 'n vinnige afstap rivier toe. Die wild het kort-kort 'n draai by die watergat kom maak vir 'n bietjie lafenis en die bokkos wat ons vir hulle gekoop het, het hulle en die varkies terdeë geniet. Die leeus se gebrul in die aand was vir ons 'n hoogtepunt. Ons sal vir seker weer Seekoei bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit was baie lekker. Ligging is uitstekend, huis is baie netjies met alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties. Dit is 'n heerlike plek met alle geriewe. My ouers het self hier 'n plekkie gehad jare gelede en dit het gevoel soos tuiskom. Goeie bedde en 'n baie lekker kuierplek buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R3 700
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 700
per nag, vir 8 mense
Bespreek

3330 Seekoei Road, Marloth Park, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f3c7796cf1f23745b2f1853c630c2c4b3df95ef41410926fbc2d1161ebb96b457ed22267603cade081fc1e7b7ebc0776cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 8 mense 67 5 1 5 3330 Seekoei Road Marloth Park 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3385663 31.8124657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang