2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 President Kruger Road, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
34 Kruger Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf in die dorpie Parys en bied rustige, gerieflike verblyfaan enkelreisigers of paartjies wat die area besoek.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
34 Kruger Cottage is in die hartjie van Parys geleë en bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Die skilderagtige Vaalrivier is net 'n kort entjie se ry ver en bied geleenthede vir buitemuurse aktiwiteite soos visvang, vlotvaarte, of om 'n rustige piekniek langs die water te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anneri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 34 President Kruger Road, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink 34 Kruger Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 President Kruger Road, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang