34 on West
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesstraat 34, Graaff-Reinet, 6280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
34 on West is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Graaff-Reinet, die oudste dorp in die Oos-Kaap. Die huis is minder as 200 m vanaf die Sondagsrivier en ideaal vir 'n vakansie saam met die gesin of vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het elk 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis spog met 'n ingeboude binnebraai en 'n eetarea buite. Vir diegene wat die area wil verken, is winkels, museums en restaurante lekker naby geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by 34 on West sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 56
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Wesstraat 34, Graaff-Reinet, 6280, Wes-Kaap
- Gaste dink 34 on West het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesstraat 34, Graaff-Reinet, 6280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom