Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Sea Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

34 Sea Lodge is 'n woonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks wat direkte toegang tot die hoofstrand bied en spog met 'n uitsig oor die see. Umhlanga is een van die mees gesogte vakansie-oorde in Suid-Afrika en lok besoekers van regoor die wêreld. Die warm water van die Indiese Oseaan maak dit die ideale swembestemming regdeur die jaar. Winters is matig teen KwaZulu-Natal se kus en Umhlanga het 'n subtropiese klimaat.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het lugversorging en die sitarea, en al die slaapkamers het plafonwaaiers. Gehalte-linne en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike bank met 'n platskerm-TV en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Veilige onderdakparkeerplek, ekstra parkeerplek vir gaste en parkeerplek vir 'n sleepwa is beskikbaar. Die kompleks het ook 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 34 Sea Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 34 Sea Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 174

Jaar gelys 12

Ligging

  • Lagoon-rylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 34 Sea Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuTUgtzxuH27X1QMGmhydH3qyTviHiQ7J6gb88J8kUiOHhAt0W8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 28 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.721761 31.088223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem