LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Villieria

34th on Pierneef

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willie D
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Beveel Chris se plekkie sterk aan. Ek het baie lekker gebly in Chris se woonstel in Villeria. Chris is baie vriendelik en gaan uit sy pad om te help en sy gaste tuis te laat voel. Dankie vir die heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Bel accueil, appartement bien équipé, très propre, dans un bel environnement. Location parfaite pour famille avec deux adolescents. Bien équipé, très prore dans une environnement agréable organisé avec goût. Bonne literie. Table et chaises à l'exterieur avec un espace pour le braai. L'hôte Chris a été très accueilant, arrangeant et disponible tout en en faisant ni trop, ni trop peu. . Nous reviendrons à coup sûr pour notre prochain séjour sur Prétoria. Translation: English: Warm welcome, well-equipped apartment, very clean, in a beautiful setting. Perfect accommodation for a family with two teenagers. Well equipped and very clean, in a pleasant environment that has been tastefully arranged. Comfortable beds. Outdoor table and chairs with a space for a braai. The host, Chris, was very welcoming, accommodating and available without being too intrusive or too distant. We will definitely return for our next stay in Pretoria. Afrikaans: Hartlike ontvangs, goed toegeruste woonstel, baie skoon, in ’n pragtige omgewing. Perfekte verblyf vir ’n gesin met twee tieners. Goed toegerus en baie skoon, in ’n aangename omgewing wat met goeie smaak ingerig is. Gerieflike beddens. ’n Buite-tafel en -stoele met ’n braaiplek. Die gasheer, Chris, was baie verwelkomend, tegemoetkomend en beskikbaar sonder om te veel of te min betrokke te wees. Ons sal beslis weer hier kom bly tydens ons volgende verblyf in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chezna F
Lang verblyf
5.0
Jul 2026

As 3 females staying for 2 weeks, we felt secure. The unit accommodated our needs. A comfortable, clean and modern unit. The host was very welcoming and prompt in attending to any requests. The maintenance and cleaning persons were friendly and helpful too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esthie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

We enjoyed our stay and the host was very considerate and friendly. We enjoyed our stay. The facilities were good and we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristel W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Geniet. Ek sal definitief weer hier bly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Very nice. Very welcoming and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kari S
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Veilig en rustig. Baie oulike plek. Het alles wat mens nodig het. Ons is vriendelik ontvang en het baie rustig en veilig gevoel. Sal vir seker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag
5.0
Nov 2025

Veilig en rustige omgewing. Sal vir seker weer by 34th on Pierneef bly. Dit was eenkant en veilig met 'n lekker braai en swem area en beautiful tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nella L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was net 'n fees. Baie vriendelik ontvang, ruim eenheid wat aan verwagtinge voldoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Waarde vir geld met behulpsame gasheer. Verblyf was gesellig, gerieflik en skoon. Eenheid het al die noodsaaklikhede. Gasheer baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1149 Pierneef Street, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81caaebd6ea8ccf1e1b6e2f3983ee552e8d476736634d4c61a95b686499531781b71bf3c74138c881eaf0299b351c5bab6cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 1149 Pierneef Street Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.722287387432 28.241617325166
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang