+90

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Spesiale Aanbod
Ontvang 'n gratis bottel vonkelwyn en tjokolade (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2026 tot 15 Feb 2026.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat nie al die eenhede volledig toegerus is vir selfsorg nie, aangesien hulle nie 'n stoof en oond bevat nie, maar wel verhit-en-eet-geriewe. Die Wit Kamer en Steenkamer het kookgeriewe.
Die kamers word op aanvraag skoongemaak, en vars handdoeke word op aanvraag voorsien.
Vir 'n langer verblyf sal beddegoed elke 5 dae omgeruil word.
Rook binne is streng verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Strykyster en 'n haardroër word op aanvraag voorsien.
Ontbyt is ingesluit en beskikbaar van 07:00 tot 08:30.
Aandetes en middagetepakkies is ook op aanvraag beskikbaar en moet ten minste een dag vooruit bespreek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Mount Road, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6754cba029e1a9bcb0f523b1c4af619e52ce060555fb0f4bb5b4a39b4c7b545554b501a757d76ff5c50946c275b72c0a97c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 36 Mount Road Mount Croix 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9495099 25.60152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang