- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Mount Road, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
36 Mount Road is 'n B&B wat gehalte-verblyf en selfsorg-opsies bied, in Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth). Die B&B bied maklike toegang tot die snelweg en is baie naby die bekende Grey College. Dit is ook net 10 minute se ry vanaf skouspelagtige strande en 5 minute vanaf lewendige vermaak en restaurante in die trendy Richmond Hill.
Verblyf word aangebied in 5 gemaklik gemeubileerde semi-selfsorg-eenhede, elk met hul eie privaat badkamer, kombuisie en leefarea. 3 van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en basiese eetgerei en breekware. Die 2 ander eenhede het kookgeriewe vir selfsorg indien verkies. Voorgeregtee, koffie en suiker word in al die eenhede voorsien. Elke eenheid het 'n TV met OpenView-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Heerlike plonspoel, braaigeriewe en veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 36 Mount Road, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 36 Mount Road B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Mount Road, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang