Voorbaai Akkommodasie by 37 La Palma Villas | LekkeSlaap
+26

37 La Palma Villas

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

37 La Palma Villas is 'n selfsorgwoonstel in die Die Voorbaai/Diaz-strand, loopafstand van Hartenbos via die strand af. Een van die mooiste gebiede in die kusdorp Mosselbaai. Die woonstel is op die vierde verdieping (hysbakke beskikbaar) van 'n veilige kompleks met 'n wonderlike see-uitsig vanaf die half-omheinde balkon.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n dubbelstort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof/oond, mikrogolf, yskas/vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die balkon is half toegemaak met 'n ingeboude braai. Let daarop dat daar slegs 'n DVD-speler en OVHD is, kyk internet vir beskikbare kanale.

La Palma Villas is naby die Langeberg Mall geleë en is stapafstand vanaf Diaz Beach Water World. Die vele doendinge in die omgewing sluit bootuitstappies, skubaduik en haaihokduik in. Die pragtige uitsigte en die rustige omgewing sorg vir 'n onvergeetlike verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by 37 La Palma Villas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir 37 La Palma Villas
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 37 La Palma Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZjliZGQ1LTkxYjAtNGMyNC1iYTg2LThkOGQ2MjkzYjU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 37 La Palma Villas Beach Boulevard East road 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.156913350888 22.109203219397
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za