Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 La Palma Villas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir 37 La Palma Villas
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heloise L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise L
Gesin met tieners

Lieflik in Mosselbaai.

Ons het verskriklik lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Uitsig pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank G
Saam met vriende

Baie heerlike woonstel. Alles wat nodig is om gerieflik te ontspan, is beskikbaar.

Heerlik en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Gesin met tieners

Dit was rerig baie lekker en die uitsig was pragtig. Die huisie is goed ingerig.

Dit was rerig baie lekker en die uitsig was pragtig. Die huisie is goed ingerig en gelee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met tieners

Affordable and neat.

Clean, tidy, and with a very nice view and location. The place is small, but it is still very suitable for a family. The person assisting with keys, etc., is very helpful. Thank you, I really enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal C
Gesin met tieners

Baie gerieflik. Beste stort ooit.

Ons moes inderhaas ons verblyf vervroeg vanweë 'n sterfgeval in die familie. Ons het onmiddellik 'n respons gekry en is dadelik toegelaat om die eiendom vroeër te betrek. Ons was en is baie dankbaar daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met tieners

Verblyf te 37 La Palma Villas.

Die woonstel op die 4de verdieping is baie netjies en goed toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Ten volle toegeruste kombuis met skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Heerlike stoep wat heeltemal toemaak met vensters en ingeboude braai. Fantastiese uitsig oor die see. Veilige parkering. Hysbak beskikbaar. Ons het ons verblyf hier baie geniet. Ons sal graag weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uitstekkend.

Kon in aande die robbe hoor gesels met mekaar en golwe in die agtergrond was net amazing en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Gesin met tieners

Wonderlike woonstel met 'n wonderlike uitsig oor die see.

Naby aan die waterpark en mark, op die stand. Woonstel is ruim en ten volle toegerus. Heerlike braai-area wat oor die see kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V
Gesin met tieners

Fantastiese plek met pragtige uitsig!

Netjiese en goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dekor stylvol, en gemaklik.

Gemaklike en warm beddegoed, groot dubbelstort, alles is daar. Braai-area is great, lekker om te kon braai met die stoep wat ten volle toe is met glasdeure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga O
Gesin met tieners

Baie lekker en naby alles met 'n wonderlike see-uitsig.

Lekker seevakansie, naby alles, heerlike weer met 'n puik uitsig vanuit die eenhied. Kan die see van die eenheid af hoor en loopafstand van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W

Baie netjies, veilig, fantastiese uitsig.

Die foto's doen glad nie geregtigheid aan hoe mooi die plekkie eintlik is nie. Nie groot nie, nie te klein nie, net reg vir wanneer jy 'n paar dae wil weg gaan of vakansie wil hou. Baie netjies en alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, lieflike uitsig en gerieflike woonstel voel baie tuis.

Die woonstel is pragtig met 'n lieflike, vol see-uitsig. Ek en my man het vir 2 weke daar gebly, al het die weer die baie lekker saam gespeel nie het ons nog steeds gerus sonder enige geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B

Die perfekte plek om te rus en te ontspan.

Die woonstel is basies op die see gelee en is loopafstand van n restuarant en verskeie stalletjies langs die waterpark. As jy nie lus is vir die strand nie dan kan jy na die waterpark of verhitte swembad toe gaan. Die woonstel is die ideale plek as jy gemaklik wil bly en vir oggend en middag stappies wil gaan op die strand. As jy iets meer opwindend wil doen kan jy dan net Mosselbaai of Hartenbos toe gaan wat net n paar minute weg is. Hierdie is definitief my nuwe gunstelling vakansie verblyf. Die uitsig alleen kan jou maak vergeet dat 2020 ooit gebeur het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Gesin met klein kinders

Gerieflik, baie mooi en lekker

Ons het baie lekker gekuier, Alles was reeds daar vir ons. Dit was baie mooi en baie netjies. Ons sal definatief weer hier kom kuier

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M.e D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M.e D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig, onvergeetlike sonsopkoms!

Regtig lekker geslaap, lekker ontspan en regtig die lekkerste 3 dae by die see. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billa B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billa B
Gesin met klein kinders

Lieflike woonstel en goed toegerus.

Die veiligheid van die kompleks is uitstekend. Die woonstel is 'n lushof om in te bly. Die toe balkon met braai is 'n wenner. Reën, wind koue keer mens nie om daar te braai nie. Daar kan dalk net 'n air con ingesit word want daai woonstel gaan baie warm word in die somer maande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann-marié M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-marié M
Gesin met tieners

Ons verblyf was baie aangenaam, sal beslis weer hier kom bly.

Woonstel is baie mooi, skoon en netjies. Pragtige see-uitsig! Stapafstand na die strand en waterpark. Die badhanddoeke was baie welkom, maak dat mens ligter reis. Ons gaan beslis weer hier tuis gaan! 10 uit 10 vir 37 La Palma Villas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Gesin met klein kinders

Lieflike woonstel.

Pragtige plek om in the bly. Die uitsig is fantasties en woonstel het alles wat jy voor kan vra. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Lieflike woonstel met pragtige see-uitsig.

37 La Palma Villas is 'n pragtige woonstel op die 4de verdieping wat alles en nog meer het wat 'n mens kan benodig. Dit is skoon en netjies. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig en die strand is net 'n paar treë van die woonstelblok. Die omgewing is veilig en rustig en naby talle restaurante, winkels en besienswaardighede. Pragtige, skoon strand. Ons het ons verblyf baie geniet en sal graag in die toekoms weer hier wil tuisgaan. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Besigheidsreis

We enjoyed our stay.

I will definitely recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, smaakvol gemeubileerde eenheid stapafstand van Diaz-strand.

37 La Palma is 'n netjiese, smaakvol gemeubileerde eenheid sentraal geleë in Diaz Strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenny W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay.

Enjoyed the stay, wonderful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Gesin met tieners

Netjiese, volledig toegeruste, veilige verblyf naby aan die strand.

Ruim, netjiese, volledig toegeruste woonstel in veilige kompleks naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R
Gesin met tieners

Waarde vir my geld.

Die verblyf het baie beïndruk. Woonstel is baie netjies en is baie geskik geleë. Het 'n baie asemrowende uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

37 La Palma Villas se terugvoer

Baie dankie julle. Ons waardeer die terugvoering terdeë.

37 La Palma Villas
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madine V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madine V
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek met pragtige see-uitsig balkon!

Dit was 'n wonderlike week en ons het dit so baie geniet in jul plekkie. Die balkon met braai en mooi uitsig is 'n wenner, ons het sommer elke aand gebraai. Ons sal beslis weer kom kuier, kan dit beslis aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Saam met vriende

Outstanding!

Amazingly well-equipped flat with lovely views. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZjliZGQ1LTkxYjAtNGMyNC1iYTg2LThkOGQ2MjkzYjU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 28 5 1 5 37 La Palma Villas Beach Boulevard East road 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.157212987728 22.109077155573
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem