LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Selfsorg in Worcester

37 on Springbok   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Petronella S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Gesellig en 'n gasvrou duisend. Heerlike gesellige plek en 'n gasvrou duisende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Heerlik gerieflike verblyf. Susan is 'n gasvrou duisende. Mens met 'n goue hart. Gastehuis self is goed ingerig. Veilig area en gerieflik. Heerlik warm geslaap op 'n koue nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynelle S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Gasvrou is vriendelik en verblyf is netjies. Baie lekker gebly, gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

A delightful, secure and comfortable cottage. We had a comfortable stay made even more pleasant by a very gracious and friendly host. It was lovely to be able to have our little dog stay with us as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Gaan nie beter kry vir geldwaarde. Baie lekker, en die gasvrou was aangenaam en het ons laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Susan was baie vriendelik en hulpvaardig. Fantasties. Dit was rustig en geen steurnisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shardene S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Huis weg van die huis. Het die plek vir my ouers bespreek. Hulle was hoogs tevrede. Alles is netjies, veilig en baie rustig. 'n Regte huisie weg van die huis af. Ontvangs was fantasties, warm en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Was 'n baie lekker ervaring en sal vir seker sterk aanbeveel. Ons het heerlik gebly by 37 on Springbok. Pragtige moderne goed toegeruste eenheid. Geskik vir sake- of vakansiegaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
1 nag
5.0
Jul 2026

Great. Great. As advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Springbok Road, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4edd58d0e327a83d1add6865bc0c68d77b372aa29a990dac490050c1d4eb455c95dccfceb04089eac44998306d1948a1661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 37 Springbok Road Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.6259613653 19.417549549074
Soek in 'n groter streek