+43
Selfsorg in Midrand

39 Ridge Estate

Eenslaapkamer-kothuis
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie gesellige kothuis bied slaapplek aan 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die hoofleefarea het 'n dubbelslaapbank wat vir 2 kinders geskik is en 'n sitarea met 'n TV en volledige DStv. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee-en-koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n onderdakstoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie. Geen geraas na 21:30 op die eiendom nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

39 Ridge Street, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32e51208f7adbafd4e35e28fa31314af97c97f7e2d8aef261662ebf075ef1402312e1077da811b3795b8ba316e7473a97e4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 39 Ridge Street Glen Austin AH 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0192411 28.1327148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang