Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3Ri4

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 3, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

3Ri4 is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorghuis wat deur bome omring is en in 'n stil keeromstraat in Parys, naby die middedorp geleë is. Dit is net 4 straatblokke van die gholfbaan af en naby die bekende hangbrug oor die Vaalrivier. Die huis is ook net 100 m van die rivier af en bied privaat riviertoegang so gaste word wakker met voëlgesang in die omtrek.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort en dubbelwasbakke en die tweede badkamer het 'n bad,stort en dubbelwasbakke.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en 'n broodrooster toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die opwasarea is apart en die eetarea het sitplek vir 4 gaste rondom 'n etenstafel. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n tweede sitarea op die boonste verdieping met WiFi en DStv.

Die onderdakstoep het buitemeubels en 'n ingeboude braai. Hierdie eiendom het 'n watertenk en sonkrag met 'n rugsteunkragstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by 3Ri4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir 3Ri4
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rivierstraat 3, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 3Ri4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 3, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b84863257c1b33c469b680445a861ae420dfb383c1b38bc6328479e30bc116686177d7691571f0b016432e7cfac3c31d37c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 3 Rivier Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894855940897 27.455256079693