Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Frinton on Sea

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 78, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4 Frinton on Sea is 'n eksklusiewe en luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks reg teen die see in Ballito. Die kompleks is op die promenade geleë en dus het gaste wat hier bly direkte toegang tot die strand.

Die woonstel het 3 smaakvol versierde slaapkamers wat elk ingerig is met lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n gemaklike matras. Elke bed is oorgetrek met luukse linne en ons voorsien badhanddoeke. Die hoofslaapkamer het groot oopvoudeure wat volledig oopmaak om toegang tot die patio en asemrowende see-uitsigte te bied.

Die moderne kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, Dolche Gusto-koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër, ysmasjien en skottelgoedwasser. Die ruim leefarea beskik oor 'n leer-sitkamerstel, 'n slim-TV wat 55" groot is, met volledige HD-LED en DStv. Gratis WiFi word in die woonstel voorsien. Die leefarea het groot oopvoudeure wat oopmaak op 'n groot patio vanwaar jy die 180°-uitsigte oor die see kan geniet. Die privaat patio is ingerig met ingeboude braaigeriewe, 'n gasbraai, 'n patiostel met sitplek vir 8, sonstoele en 'n groot sambreel.

Die kompleks bied ook veilige parkeerplek en 'n swembad.

Die pragtige promenade is 2,5 km lank en bied asemrowende uitsigte oor die Ballito-strand en dit is ook nie ongewoon om dolfyne in hierdie stukkie van die noordelike kuslyn te gewaar nie, daarvandaan die bynaam "Dolfynkus". Die kompleks is net 5 minute se stap van 'n verskeidenheid uitstekende restaurante af en die King Shaka Internasionale Lughawe is net 15 minute se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Frinton on Sea sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir 4 Frinton on Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Jaar gelys 7

Ligging

  • Compensation Beach-weg 78, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 4 Frinton on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 78, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkYjM2ZDFiLWQ2OTYtNDlkZS04ZmU1LTlkM2Y4MGE3OGQwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 78 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -29.537999583393 31.221542358412
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem