4 Imbali Lakes, Zimbali
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Imbali Lakes 4, Beachwood-rylaan, Zimbali Kusoord, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
4 Imbali Lakes, Zimbali is 'n prentjiemooi selfsorgwoonstel in die pragtige, inheemse woud van die Zimbali Kusoord wat aan die Valley of the Pools en toegangspunt tot die strand grens.
Dié indrukwekkende woonstel het 'n uitsig oor die mere en waterval, die Zimbali Valley of the Pools en die bewaringsgebied van 100 hektaar. Die uitleg is goed ontwerp en bied 'n sentrale leefarea, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n kuierarea. Daar is 4 en suite-slaapkamers aan weerskante van hierdie eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het storte en/of baddens.
Die kombuis is met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook toegerus. Die groot onderdakstoep is die perfekte plek om die uitsig te geniet. Die kelderparkeerplek het 'n dubbelmotorhuis en 3 ekstra parkeerplekke.
Die Zimbali Kusoord het absoluut alles wat gaste nodig het vir 'n strandvakansie en spog met 9 swembaddens, waterglybane, 'n gimnasium, restaurante, tennisbaan, bergfietsroetes en 'n gholfbaan.
Slaapplek
’n Bespreking by 4 Imbali Lakes, Zimbali sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 6
Jaar gelys 5
Ligging
- Imbali Lakes 4, Beachwood-rylaan, Zimbali Kusoord, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Imbali Lakes 4, Beachwood-rylaan, Zimbali Kusoord, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom