4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Michael Place, Edenvale, Edenvale, 1609, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
4 Michael Place is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die stil en lowerryke area van Dunvegan, die bekoorlike, omheinde dorpie in die hartjie van Edenvale, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Gaste kan 'n maaltyd by die sentrale eetkamertafel geniet. Die aangrensende sitkamer is gemaklik gemeubileer met 'n slaapbank en 'n TV met DStv-kanale.
Gaste het volle toegang tot 'n swembad en buitebraaigeriewe is ook beskikbaar op die oordekte patio. Die ligging van hierdie eenheid is relatief sentraal, naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en bekende besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Michael Place, Edenvale, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink 4 Michael Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Michael Place, Edenvale, Edenvale, 1609, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang