4 on Oribi
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oribi-straat 4, Eenheid 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
4 on Oribi bied gerieflike selfsorgverblyf in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin.
Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens en een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en gaste gebruik die badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dubbelslaapbank.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele.
Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na die balkon met nog sitplek en 'n braai-area.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Oribi-straat 4, Eenheid 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oribi-straat 4, Eenheid 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap