Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Perissa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 100, Parissa 4, Chakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4 Perissa is 'n pragtige en sjiek selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige Santorini-kompleks in die hartjie van Chakas Rock, Willard's Beach. Dit is die ideale kusvakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende aangesien die kompleks direkte toegang tot 'n pragtige strand bied.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mirkgoolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n eetarea met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel, 'n gemaklike hangstoel en gasbraaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie aangesien dit 'n mooi see-uitsig het. Gaste het volledige toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, buite-gimnasium en speelgrond.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Perissa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 112

Jaar gelys 7

Ligging

  • Ocean-rylaan 100, Parissa 4, Chakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 100, Parissa 4, Chakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61f453ca2efbbadc66563991f4d3b7f7b641bdbd37db1401520e08c84d4c524906d7057ebd6ee515bc0d6511ee1615a6107a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 100 Ocean Drive 4 Perissa 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.524210500024 31.226507316394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem