Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Fraser Street B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Linken Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 46 resensies vir 40 Fraser Street B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Beatrix D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix D
Enkelreisiger

Rustig, gemaklik, veilig.

Baie lekker gebly met 'n lieflike gasheer en vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilza V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza V

Vriendelik verwelkom.

Ontbyt was van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Die akkommodasie was nie op dieselfde standaard as ons vorige webtuiste besprekings waarvoor ons dieselfde filters gebruik het nie en waarvoor ons minder betaal het. Die gastehuis is oud (verskoonbaar), maar verwaarloos en baie basies: eenvoudig gemeubileer, geen mikrogolf of TV. Veral die badkamer kort opgradering. Die slaapkamermat was vuil. Ons kamer het vanuit die eienaars se TV-kamer geloop wat effens steurend was. Ons het nietemin goed geslaap en die ontbyt geniet. Ons het 'n ander kamer gebruik omdat die suite wat ons bespreek het, deur beurtkrag geraak sou word en ek nie die oop trap met my hoogtevrees kon klim nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Adri F
Gesin met klein kinders

Ons het die eenheid as oorslaap gebruik tydens lang reis deur KZN.

Plekkie kom verwaarloos en baie outyds voor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lettie Z

Vriendelik en behulpsaam.

Vriendelik en behulpsaam, het ons ontbyt ingepak, want ons moes vroeg ry. Kamer egter onpersoonlik, maar skoon. Badkamer oud, bedompig en klein. Swart merke op baie lae ceiling, kort verf of behoorlike skoonmaak. Geen TV in kamer. TV-kamer wat met ander mense gedeel word. Toe ek gordyne ooptrek volgende oggend om na tuin te kyk, het daar klomp goed voor venster gelê wat baie onooglik was. Parkeerarea donker met baie boomwortels. Vir dieselfde prys en goedkoper is daar baie beter opsies in Howick. Nuwe foto's moet opgesit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whitie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitie R
Saam met vriende

Aangenaam.

Goeie mense en gasvry. Bietjie gesukkel met boom wortels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elias L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias L
Enkelreisiger

Was baie lekker gewees.

Baie oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P
Gesin met klein kinders

Gasvrou en gasheer baie vriendelik en het gehelp waar hulle kon.

Perfek gelëe vir ons wat Sondag Midmar geswem het. Het alles gehad was ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre L

Eienaars baie vriendelik en alles was soos ons verwag het.

Alles was in orde. Ons wiel het 'n slaggat geslaan en my man moes vroeg wiel laat verander en hy het nie ontbyt geëet nie. Die gastehuis het toe vir hom 'n toebroodjie gemaak, wat hy kon wegneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlos M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlos M
Saam met vriende

As we were in Karkloof on a Training Camp, we effectively used the B&B to sleep and were away during the day.

Graham and Linken were very accommodating and went out of their way to ensure that our early morning requirements were met, before we left for the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang en plek was skoon en netjies.

Dit is net onmaklik en onpersoonlik met eienaars wat heeltyd om ons was. Voel of jy in hulle huis bly, want daar is geen privaatheid nie. Geen TV in kamers en moet saam eienaars TV kyk. Ontbyt was puik. TV in kamers. vir die prys sal ek aircons aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 Fraser Street B&B se terugvoer

Good day Carel,
Unfortunately, many people get confused with a B&B and a guest lodge.
With the current situation in our country with loadshedding it would not be profitable to have aircon installed, as we have had to lay funds for a generator as well as look at getting solar panels. This is very costly, and I do not feel that we are overpriced.
We would very much like to host you again.

40 Fraser Street B&B
Rudi D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was ongerieflik.

Het nie regtig in ons skaak geval nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hestie T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie T
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en gasvry.

Vriendelike mense, skoon geriewe, baie hulpwaardig en gasvrye diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut rustige nagrus die bed was uitstekende kwaliteit.

Eienaars baie vriendellik en werklik rustige omgewing. Die SuperSpar Winkel in Howick is luuks en ruim en genoeg eetplekkies regtig goeie waarde vir geld. Ons sal definitief weer daar oornag as ons weer moet oorslaap. Wat ek wel kan voorstel is TV stel net met Gratis TV kanale van SABC TV1. TV2. TV3. en E-TV. Dit los R130. 00 per Jaar per TV. Dit is dalk opsies om Eienaars te help dat dit nie mal duur uitgawes is vir hulle nie want hulle is pensioenarisse. Maar dit is net gedagte on te deel vir Dubbelkamers alleenlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie C
Enkelreisiger

Gasvry en veilig.

Warm verwelkoming, gasvry, skoon netjiese goed versorgde verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus K
Gesin met klein kinders

Heerlik gemaklik.

Ontvangs was baie goed en kamers was skoon, baie netjies en personeel baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heather M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, and pleasant hosts.

Great! Thank you, enjoyed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, vriendelik ontvang. Waarde vir geld.

'n Pragtige ou huis wat baie sentraal geleë is. Die tuin is netjies, die kamer is ruim en skoon, en die nodige word voorsien. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en gasheer. Die ontbyt was smaaklik. Vir seker waarde vir geld, sal beslis weer by 40 Fraser oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelore G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelore G
Gesin met tieners

Baie tevrede.

Ons het baie lekker geslaap en die ontbyt wat ons gekry het was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zahn C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn C
Gesin met tieners

Rustige 2 dae.

Die diens was vriendelik en baie akkomodeerend, veral aangesien van ons eers laataand kon inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Gesin met klein kinders

Wonderful atmosphere.

What a lovely stay, a beautiful home and amazing hosts, Linken and Graeme. Loved the history behind the house. Definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelene P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene P

Very comfortable. I was worried that the room and bathroom was in the house, but we had a very nice stay.

The owner was friendly but left us to do our own thing. Breakfast was a pleasant bonus for the cost.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W
Enkelreisiger

Everything was 100% .

Great Friendly atmosphere. Close to restaurants and town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bert T
Enkelreisiger

Don’t like the lack of privacy, even if you have your own room.

Not much privacy if staying in the house!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Excellent!

Very friendly people, clean and safe. Would go back to stay anytime!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goeie akkommodasie en vriendelike diens.

Die diens was baie vriendelik en die akkommodasie was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert J
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Ons was baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Alta W

Swak ventilasie, geen lugreëling. Vertrekke baie koud.

Nie aan te beveel nie. Baie basies, geen lugreëling, vertrekke koud so kan nie vensters oop maak nie te koud. Gasheer en vrou nie presentable nie (kom slordig voor). Ketel vat baie lank om te kook vir tee/koffie. Daar was nie water nie, hulle het geen plan in plek om te voorsien nie, ons het water gaan koop. Plek is nie goed in stand gehou nie. Positief is die beddens het warm komberse op en ontbyt was lekker en genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n pragtige, veilige plek.

Ek sal 40 Fraser Street vir almal aanbeveel, wat op pad na die Suidkus moet oorslaap. Dit is baie stil, veilig, en die gasheer en gasvrou is vriendelike hulpvaardige mense. Snoesige kamers en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen E

Goed geleë vir 'n nag-oorslaap op pad see toe.

Vriendelike mense. WiFi is baie swak of geen opvangs waarskynlik weens die ou tipe huis met dik mure. Slegs Ricoffy in die kamer beskikbaar. Verwag 'n beter tipe koffie. Verder 'n heerlike nagrus en skoon, netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransie R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie mooi skoon, ontbyt was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs, netheid 100%, ontbyt vyfster, baie behulpsame gasheer en gasvrou.

Mooi omgewing met baie potensiaal. Naby groot stede en hospitale asook geskik vir afgetredenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danell P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell P

Rustig.

Ons het ons verblyf baie geniet, rustige omgewing en baie vriendelike gesigte het ons ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met vriende

Fantasties.

Skoon en netjies. Vriendelik ontvang. Gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celente F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Celente F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en aangenaam.

Ons ontbyt was spesiaal vroeër gemaak sodat ons vroeg kan wegkom. Die gasvrou het baie liefde ingesit en ons was vriendelik verwelkom. Lekker geselsies gehad met die gashere. Baie dankie vir die aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindiwe N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lindiwe N
Gesin met tieners

It's a good place but not for a long stay.

It would be better if they have an additional bathroom if you have booked for a minimum of four people. A lounge for the guests will be appreciated rather than sharing the lounge with owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek aanvaarbaar, sal dit aanbeveel.

Stort- en TV-geriewe ontbreek, ek sal so iets aanbeveel. Parkeergeriewe nie na wense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billy D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi aangenaam, persoonlik.

Baie lekker plek, mooi rustig met persoonlike aandag en diens, sal dit enige tyd aanbeveel, en weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Makkie S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Makkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang en het tuis gevoel. Die kamer was netjies en goed toegerus vir die koue weer. Die ontbyt was smaaklik en ons kon dit in 'n lekker atmosfeer geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Francois J
Gesin met klein kinders

Nooit weer.

Het in die familiekamer gebly, daar is kolle op die matte. Die badkamer het geen deur en maak toe met 'n gordyn. Daar is ook die aand by ons voertuig ingebreek, sekuriteit is baie swak. Eienaars was wel behulpsaam met die skoonmaak van die voertuig. Voel glad nie soos 'n gastehuis nie, voel of jy 'n kamer vir een aand in 'n losieshuis huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

40 Fraser Street B&B se terugvoer

Dear Francois,

Thank you for your review.

To advise this booking was originally booked as a double room for 2 adults, in regards to your phone call regarding bringing your niece with, we agreed for a small extra charge, we upgraded you to a Family room. When arriving you came with 3 adults, and 1 child. We decided not to charge any extra for extra adult. Our normal check in time is from 13:00, however you did arrive approx 11.30, which was a bit earlier than expected, and therefore we did not have sufficient time to inspect the room, and I apologise you found this not suitable. As to your car being broken into, this is a first time incident for us in the 10 years we have been in Howick, we were just as shocked as you. We did lock the gate as is our normal procedure, after this event we are reviewing our security.We did phone SAPS, and tried to help clean the car as best we could, we felt we did our best to accommodate you in this unfortunate incident.

Regards,
Grahame and Linken.

40 Fraser Street B&B
Megan B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Enkelreisiger

Beautiful quiet B&B.

Thank you for your wonderful hospitality in your beautiful quiet B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie M
Besigheidsreis

Baie gasvry.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pietman J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pietman J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare en goed versorgde oornagplek met vriendelike ontvangs.

Vriendelike eienaars het ons gou tuis laat voel met allerhande inligting oor die omgewing en roetes om te volg. Goed versorgde oornagplek in 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserstraat 40, Howick, 3920, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZTc3OGU0LWM2MzctNGQzMC1hZWI2LTk4NWE1ZjVhOGNiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 40 Fraser Street Howick 3920 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.479221515267 30.219720262566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem