40 The Shades

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

40 The Shades is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Shades-kompleks in Umhlanga en dit is oorkant die wandelpaadjie na die hoofstrand geleë. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad. Elke slaapkamer is met 'n plafonwaaier ingerig.

Die kombuis en leefarea bied lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en ander toebehore. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n balkonnetjie met gedeeltelike see-uitsigte, stoepmeubels en 'n ingeboude braaigeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 40 The Shades sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 40 The Shades gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 647 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false