by 406 Dromedaris See Vakansie | LekkeSlaap
+21

406 Dromedaris See Vakansie

Selfsorg
Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dromedaris See Vakansie bied selfsorg-verblyf op die strandfront in Amanzimtoti en is geskik vir 6 gaste.

Die woonstel is op die vierde verdieping en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Daar is ook 'n wasmasjien. Gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n uitsig oor die strand en see het.

Braaigeriewe is beskikbaar. Parkeerplek vir 'n voertuig en sleepwa is nie ingesluit nie en word apart gehef. Reëlings moet vooraf vir 'n ekstra voertuig getref word.

Dromedaris See Vakansie is 100 m vanaf Splash Waterworld en 2 km vanaf Toti Mall wat met 'n rits winkels en restaurante spog.

Slaapplek

’n Bespreking by 406 Dromedaris See Vakansie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 406 Dromedaris See Vakansie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 406 Dromedaris See Vakansie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4aab22ee5802af9a743f016ce5f07c282fd8f455bfe63ae32d9bcaaf20a9e4881afd8339501ea938237e72c15026bfe9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 109 Beach Road Dromedaris 27 4120 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.045673932817 30.892745522368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem