Point Waterfront Akkommodasie by 408 Point Bay | LekkeSlaap
+12

408 Point Bay

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 5, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

408 Point Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Point Waterfront-area in Durban. Die gebou is sowat 4 km vanaf passasiersterminale en ander geriewe in die hawe.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en 3 klein kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n bababed. Die badkamers het elkeen 'n stort. Die sitarea het 'n slaapplek vir 2 klein kinders op die rusbank.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon met lieflike uitsigte en 'n etenstafel. Die kompleks het ook 'n swembad op die dak en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Durban het baie geriewe en besienswaardighede binne 'n 5 km-radius, soos uShaka Marine World, Marine Funworld, South Beach, Beachwood Mangroves Natuurreservaat, die Durbanse Internasionale Krieketraad en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by 408 Point Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 408 Point Bay
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Signal-weg 5, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 408 Point Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 5, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bDzVd9Rtu5NLC2aKMF5fYezwon1hzIYSnnx86p1iNtrU0gY27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 5 Signal Road Durban 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.871763600434 31.051498563055
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za