4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Signal Road, Durban, 4052, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
408 Point Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Point Waterfront-omgewing van Durban. 408 Point Bay is 'n asemrowende, nuut opgeknapte woonstel op die vierde verdieping met 'n see-uitsig.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort en die ander een met 'n bad. Ander geriewe sluit 'n sitarea, TV, Netflix en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond in. Die eenheid het ook WiFi en 'n balkon met 'n etenstafel.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in.
Durban het baie geriewe en besienswaardighede in 'n 5 km-radius, soos uShaka Marine World, Marine Funworld, South Beach, Beachwood Mangroves Natuurreservaat en die Durbanse Internasionale Krieketraad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Signal Road, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 408 Point Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Signal Road, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang