413 Lavish Zimbali Suite
3 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
413 Lavish Zimbali Suite is 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer in 'n veilige kompleks in die Zimbali Kusoord. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.
Hierdie moderne woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon via 'n skuifdeur wat toelaat dat maksimale lig die leefarea instroom. Die balkon het buitemeubels en bied 'n uitsig oor die landgoed.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos die Valley of The Pools, die Bushbuck-klub, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë, kinderaktiwiteite en trou- en konferensievenues wat te huur is. Boonop is die oord 20 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang