Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

417 The Breakers

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir 417 The Breakers
Netheid
3.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.4/5
Belinda W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W
Gesin met tieners

Very pleasant.

Satisfied with our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique V
Gesin met klein kinders

Dit was die lekkerste vakansie wat ons as gesin in 'n lang ruk gehad het, die hele oord is net fantasties.

Beslis die geld en moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadira N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nadira N

Horrible, old unit.

Needs updating and refreshing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barend M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort aandag.

Airconditioner werk nie. Die sitkamerstel kort vervanging ek het lakens oor dit gegooi, mens voel vuil as jy op dit sit. Bokse vol verwelkomings koffie tee en suiker in die kas ma niks uitgesit om te gebruik as gaste nie. Een rolletjie toiletpapier?O en die palm kan bietjie uitgesny word, dit is al wat jy sien as jy by die ruit uitkyk, sien niks van niks behalwe die bokant van palmbome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi V
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf.

As jy van 'n donker kamer hou wanneer jy slaap, is hierdie eenheid nie vir jou nie. Die ligte buite die eenheid is baie en skerp en die eenheid is lig die hele aand. Van al die eenhede wat ons al gebly het in The Breaker is dié een se meubels en afwerking die oudste. So, as jy hou van meer gemak en moderne geriewe is dié eenheid nie vir jou. Breakers self is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ODNhNWNjLTExMGQtNDEzYy05YWE5LWQ0ODA5NzliMGI1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713623867375 31.092186007271