42 on Rooibok
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Rooibok Laan, Reebok, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
42 on Rooibok is 'n knus ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in die rustige voorstad Reebok. Die ligging is sentraal geleë met maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede. Hierdie eenheid bied 'n gemaklike en privaat ruimte, ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die kus.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en ingeboude kas, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuisie in met verhit-en-eet geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea bied gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met 'n volledige reeks DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n oordekte patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet, met uitsig oor 'n pragtige groen plaas. Dit is slegs 800 m van die strand af. Gaste het veilige parkering op die perseel. Vir diegene wat graag verder wil verken, is Mosselbaai slegs 20 km vanaf Klein-Brak, terwyl George slegs 37 km weg is. Die gebied spog ook met 'n verskeidenheid uitstekende restaurante om elke smaak te bevredig.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 42 Rooibok Laan, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Rooibok Laan, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang