427 Ballito Hills
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hierdie woonstel is nie geskik vir partytjies of geleenthede nie, en gaste word versoek om nie na 22:00 te raas nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Tydens kragonderbrekings is daar 'n omsetter wat ligte, plafonwaaiers en sekere proppe aanhou. Gaste moet asb. nie die ketel, mikrogolf of ander hoëkragtoestelle gebruik nie, aangesien dit die omsetter kan afskop of die lewensduur van die battery kan verkort.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang