Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

43 Lily

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zurika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 43 Lily
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ryan O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Newly built, very clean and well-equipped accommodation with beautiful finishes. Nice quiet area. Owner was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K
Gesin met tieners

Perfect spot for families.

This was the perfect spot for us. Close to the shops and restaurants. The accommodation was clean, modern and spacious. The area is very quiet and feels very secure. There is also secure parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

43 Lily se terugvoer

Dear Elizabeth and family, it was so good to reconnect again with an old school friend, after all these years! Thank you for the lovely review. We are so glad to hear that you enjoyed your stay at 43 Lily! Looking forward to welcoming you back again in August.

43 Lily
Dorothea D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die eienaars ontmoet. Baie vriendelik en wou altyd weet of ons iets benodig.

Die verblyf was baie gerieflik en die diens van hoë gehalte. Baie dankie vir hul vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

43 Lily se terugvoer

Dis wonderlik om te hoor dat julle so 'n positiewe ervaring gehad het! Ons is dankbaar vir die positiewe terugvoer en bly om te weet dat julle die verblyf geniet het.

43 Lily
Linda W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W
Gesin met tieners

Really lovely and comfortable stay.

The most beautiful guesthouse. It was so comfortable and value for money. Maybe just need an iron. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

43 Lily se terugvoer

Thank you for sharing your positive experience, Linda! It's great to hear that you found the accommodation beautiful, comfortable, and good value for money. Your suggestion about having an iron is noted. We look forward to welcoming you back!

43 Lily
Jennifer M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Pragtig versier, baie netjies en veilig.

Baie dankie vir die aangename tyd wat ons by die verblyf gehad het. Dis so gerieflik naby die winkelsentrum en in 'n stil en rustige gebied geleë. En ons kon ons motor veilig binne die erf parkeer. Ons het die tyd daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

43 Lily se terugvoer

Baie dankie vir die deurdagte en positiewe resensie! Ons is verheug om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom. Baie groete!

43 Lily
Gail B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrye mense. Ons eenheid was pragtig, skoon en netjies.

Vriendelike gasvrye mense. Eenheid was pragtig, skoon en netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

43 Lily se terugvoer

Baie dankie! Dit was wonderlik om julle te ontvang en Jannie kon weer opvang met ou kennisse, wat 'n voorreg.

43 Lily
Martin O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies, keurig ingerigte fasiliteite met baie vriendelike en behulpsame diens.

Ons drie nagte van verblyf het aan al ons verwagtinge en selfs meer beantwoord. Die verblyf kan ten sterkste aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

43 Lily se terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang.

43 Lily
Willie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Gesin met tieners

Onvergeetlik, netjies, skoon.

My verblyf by 43 Lily was verseker 'n aangename ervaring. Zurika het ons baie welkom en tuis laat voel. Sy was ook baie besorg oor ons en seker gemaak alles is reg. Die eenheid is in 'n puik kondisie. Dis baie skoon, netjies en luuks. Absoluut perfek! Ons sal definitief weer by 43 Lily gaan kuier en het wonderlike nuwe vriende gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

43 Lily se terugvoer

Liefste René, jy en jou pragtige dogter het sommer dadelik in ons harte gekruip, wat 'n voorreg om pragtige mense soos julle te ontmoet en te ontvang. Ons hoop van harte dat ons julle weer in die toekoms by 43 Lily kan terug verwelkom.

43 Lily
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lily-laan 43, Sunridge Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f132d1a9ca3c17e151179b7039a5fb5895872d88b10e706d813865bf5c2acdc99392bbb726469bb22dfc7decc82f0f7abd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 43 Lily Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9538716 25.5239281
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem