43 Lily
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zurika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Ryan O - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing!
Elizabeth K - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect spot for families.
43 Lily se terugvoer
Dear Elizabeth and family, it was so good to reconnect again with an old school friend, after all these years! Thank you for the lovely review. We are so glad to hear that you enjoyed your stay at 43 Lily! Looking forward to welcoming you back again in August.
Dorothea D - Mrt 2024
Algehele gradering
Het die eienaars ontmoet. Baie vriendelik en wou altyd weet of ons iets benodig.
43 Lily se terugvoer
Dis wonderlik om te hoor dat julle so 'n positiewe ervaring gehad het! Ons is dankbaar vir die positiewe terugvoer en bly om te weet dat julle die verblyf geniet het.
Linda W - Des 2023
Algehele gradering
Really lovely and comfortable stay.
43 Lily se terugvoer
Thank you for sharing your positive experience, Linda! It's great to hear that you found the accommodation beautiful, comfortable, and good value for money. Your suggestion about having an iron is noted. We look forward to welcoming you back!
Jennifer M - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtig versier, baie netjies en veilig.
43 Lily se terugvoer
Baie dankie vir die deurdagte en positiewe resensie! Ons is verheug om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom. Baie groete!
Gail B - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye mense. Ons eenheid was pragtig, skoon en netjies.
43 Lily se terugvoer
Baie dankie! Dit was wonderlik om julle te ontvang en Jannie kon weer opvang met ou kennisse, wat 'n voorreg.
Martin O - Jul 2023
Algehele gradering
Uiters netjies, keurig ingerigte fasiliteite met baie vriendelike en behulpsame diens.
43 Lily se terugvoer
Baie baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang.
Willie B - Mei 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik, netjies, skoon.
43 Lily se terugvoer
Liefste René, jy en jou pragtige dogter het sommer dadelik in ons harte gekruip, wat 'n voorreg om pragtige mense soos julle te ontmoet en te ontvang. Ons hoop van harte dat ons julle weer in die toekoms by 43 Lily kan terug verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lily-laan 43, Sunridge Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom